Home / Members Profile: /

Members Profile:


De Rustica

044 241 2177

http://www.derustica.com New Window Icon
Email


De Rust


MEMBER
DESCRIPTION

Gelee  aan die voet van die Swartberg Berge tussen Oudtshoorn en De Rust op die besonderse mooi tuin roete R62.

 

Die olyfplaas is die droom van Rob Still, mede-belegger en voorsitter van die De rustica Estate, wat n dekade voor die vestiging van die boorde intense navorsing gedoen het oor die geskikte omgewing vir die produksie van hoe kwaliteit Italiaanse olyfollie.

 
De Rustica Olive Estate het n besondere prestasie behaal deur vyf SA Olive-toekennings vir die uitstaande kwaliteit van ons olyfolie.

Hierdie toekennings lewer bewys dat die omgewing hier langs die Swartberge die ideale grond, water en klimaat het vir die verbouing van olywe.  

Altesaam 75 000 bome is sedert 2006 langs die Nelsrivier in die Oudemuragievallei aangeplant.
Die pers, die enigste in die Klein Karoo, maak sowat 300 000 liter olyfolie in n seisoen, waarvan die helfte De Rustica se opbrengs is en die res van kleiner olyfboorde in die omgewing kom.

Ons Showroom is oop vir die publiek waar ons top gehalte Extra Virgin Olyf olie gekoop kan word. N kort praatjie oor die maak van olyf olie asook

olyfolie proe kan gereel word op versoek.

Kontak Besonderhede
E-mail: info@derustica.co.za
Office: 044 241 2177

33°29'38.7"S 22°29'41.9"E