Home / News /

News


Kunste Onbeperk - Bederf jou Familie!


Posted on: 2018-02-12
Posted by:

Kunste Onbeperk - Bederf jou Familie!


Bederf jou familie by die KKNK.

Die Klein Karoo word kunskierig van 29 Maart - 4 April 2018.


Vanjaar se feesprogram is op families gerig - met iets vir oud & jonk van drama, komedie & musiek tot 

gesprekke, proeë, stalletjies & verrassings vir die manne.


KONTAK INLIGTING: 

Adri Odendaal

Tell no: 044 203 8600

E-pos: adri@kunste.org.za


KAARTJIES BESKIKBAAR: Computicket, Shoprite/ Checkers en House of Home.