Home / News /

News


Kango Agri Expo


Posted on: 2017-05-10
Posted by:

Kango Agri Expo


Date: 23 May 2017

Place: NG Kerk Schoemanshoek, OUDTSHOORN


Ons gaan op 23 Mei 2017 weer feesvier – hierdie keer in Schoemanshoek waar die eerste Kango Agri Expo gaan plaasvind op die

NG Kerkterrein en op aangrensende plase. Ons bring ‘n baie opwindende hoofspreker na die geleentheid!

Hou ons Facebook bladsy dop vir meer inligting!